News

DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
Rainers, van Kewtown in Athlone, was verheug toe hy laas Donderdag sy gradeplegtigheid kon bywoon, veral omdat die journey ...
DE DOORNS is die land se prentjiemooi druiwe-vallei. Maar vir die Rastafariër-elder Russel Krotz is dit ook die “tuin van ...
IN die aanloop tot winter, raai die Kaapstad-metro sy inwoners aan, om hul influenza shots te kry. Die City se klinieke sal ...
MONTAGU. — Die gewese cop van hier wat ag jaar gelede ’n 15-jarige meisie verkrag het, is vandeesweek vir 25 jaar tronk toe ...
IN ’N tyd waarin godsdiensleierskap steeds deur vele as ’n manlike terrein beskou word, staan pastoor Dominique Adonis uit as ...
DRIE verdagtes is in hegtenis geneem ná die lyk van ’n 34-jarige man, glo in die bosse naby Xanadu Estate in ...
VIER maande ná haar skielike dood kan die familie van klein Gia Carolus (6) van Bonteheuwel nou uiteindelik berusting vind ...
DIE Kaapstad-metropolisie beamptes het gister vuurwapens in Heinz Park in Mitchells Plain, gekonfiskeer. Die voorval het ...
SY IS ’n storieverteller van formaat, een wat jou lagspiere maklik kan kielie.Dis die opvallendste kenmerk van Danneline ...
MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.
N RAADSLID van die Patriotic Alliance wat glo sy girlfriend in die gesig gespoeg het, sê nou dis ’n personal saak tussen ...