Toe die Good Hope FM-sportaanbieder en Expresso-vervaardiger, Lorenzo Darries, in 2023 met eindstadium hartversaking gediagnoseer is, was hy nie verbaas om te hoor dat hy ‘n nuwe hart sal moet kry nie ...
GEORGE NUUS - As jy 'n reuse versierde Kersboom met letterlik duisende liggies wil sien, moet jy 'n draai gaan maak in Heatherpark, George. Daar op die hoek van Meent- en Pinestraat staan die boom in ...
Die VF Plus is bekommerd oor die ernstige tekort aan meganiese reddingskake in die Ekurhuleni-metro, veral met die feesseisoen en toenemende padongelukke op hande. Hierdie snytoerusting is van ...
A Logitech het die bekendstelling van die meganiese sleutelbord aangekondig Logitech G915TKL, wat dieselfde konsep het as die reeds bekende G915 maar sonder die numeriese sleutelbord. Vandaar die "TKL ...
GEORGE NUUS - Dis nie vreemd as mense stadiger ry verby die huis van Fanus en Zalinda Truter op die hoek van Meent- en Pinestraat in Heatherpark nie, want hulle kyk na die egpaar se reuse- versierde ...
JJ Wheeler (6) saam met Rieke Bosman en Ertjie Lourens wat hom geïnspireer het om sy eie hyskraan te bou. POLOKWANE – Die skoolkurrikulum vereis al vroeër, al hoe meer ingewikkelde take, en selfs gr.
Uitmergelende opdraendes, ongustige weersomstandighede met stormsterk winde en veral tegniese probleme met gebreekte speke, ratte en remme het daartoe gelei dat die Langerman egpaar hul tandemfiets ...
Toe ek die eerste keer op produkwebwerwe afgekom het wat kenmerke en spesifikasies vir meganiese sleutelborde toon, het ek myself in Alice se Wonderland bevind. Ek het geen idee gehad wat enige van ...
Dis ’n benarde posisie, om die minste te sê: Vasgekeer op die dak van ’n hemelhoë gebou wat in ligte laaie staan. Trouens, dit het gelyk of ’n Britse konstruksiewerker se dae getel is toe hy hom daar ...
Tripoli. – Die Libiese vliegramp waarin onder meer 13 Suid-Afrikaners dié maand dood is, is nie deur ’n meganiese fout veroorsaak nie. ’n Libiese kommissie wat die voorval ondersoek waartydens die ...
TWEE hyskraan-drivers is Dinsdag weens roeklose bestuur gearresteer omdat hul krane oorlaai is. Die hoofwegpatrollie van die Stad Kaapstad het die krane op die hoek van Spine- en Strandfontein-straat ...