News
Dis volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), nadat ’n tweede beskuldigde in verband met die skietvoorval op 8 April by ...
TEN spyte van intensiewe soektogte, bly die verdwyning van Joshlin Smith (toe ses jaar oud) steeds ’n onopgeloste raaisel.
Dit kom nadat ’n ongeïdentifiseerde 23-jarige man omstreeks 19:42 in Stock-straat doodgeskiet is. ’n Polisiewoordvoerder, ...
OPERASIE Phakisa in die Noord-Kaap wat die naweek gehou is, het die verlangde uitslae gelewer, te danke aan op-en-wakker cops ...
Vyf verdagtes tussen die ouderdomme van 23 en 50 jaar oud is Maandag gearresteer toe hulle betrap is met ongeslypte diamante ...
DIE polisie het nog ’n deurbraak gemaak in die ondersoek rakende die skietvoorval twee weke gelede by die Wynbergse hofgebou.
DIE Wes-Kaapse taxibedryf is in die rou gedompel nadat een van sy leiers gister in ’n beweerde sluipmoordaanval doodgeskiet is. Mongi Titi, ’n lid van die Cape Amalgamated Taxi Association (Cata) se ...
BONTEHEUWEL is in gedompel ná die ontdekking van die lyk van ’n welbekende gay man daar vanoggend, wat met vullis in ’n ...
DIE Kaapstad-metro se verkeersdienste is nog op hul pos met die Paasnaweek wat einde se kant toe staan.Die metro se ...
HY IS in die donker nag gelok na ’n kerk... en toe koelbloedig vermoor vir sy dienspistool. Dit was vermoedelik die lot van ...
EN DAAR kom ’n inbreker uit die closet...’n Vermeende inbreker wat die Easter Monday op ’n skelm noot wou binnegaan is ...
GAYTON McKenzie is besig om vlamme dood te slaan nadat dit aan die lig gekom het dat daar sowat R400 000 maandeliks deur sy ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results